Op en WakkerOp en Wakker

Hoekom die winter jou lyf harder tref as wat jy dink

View descriptionShare
 

Die winter knyp nie net aan jou vingers en tone nie. Dit slaan sy kloue in hoe ons dink, eet en voel. En nee, jy verbeel jou nie - baie mense kla dié tyd van die jaar oor lae energie, swak slaap en dat niks wil uitwerk nie. Nuwe navorsing wys dat die winter ’n groter fisiologiese las op die liggaam kan plaas – van veranderings in metabolisme en energievlakke tot verhoogde druk op die immuun- en kardiovaskulêre stelsels. Ons praat met dr. James Liddell, ’n apteker en integrerende gesondheidspraktisyn.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,452 clip(s)