Die liefde het behoorlike hoogtes bereik toe die paartjie, Ivan Beerkus en Angela Nikolau, tot bo-op die ikoniese Empire State-gebou in New York geklim het, waar Ivan haar gevra het om met hom te trou.

Sakenuus: Banke onskuldig oor wisselkoersmanipulering
02:59

Russiese vragvliegtuie verstoor rus in Pretoria
09:08

In die kollig 1 – 6 Julie 2026
01:17