Op en WakkerOp en Wakker

Wol, winter en ’n Karoo-storie

View descriptionShare
 

Die Karoo Winterwolfees skop vandag in Middelburg in die Oos-Kaap af, en verenig mense van oor die land heen rondom een van die streek se oudste bedrywe. Dit is ’n viering van die wolbedryf wat steeds diep verweef is met die Karoo se ekonomie, kultuur en identiteit. Boere, families en besoekers sal tot Sondag die storie van wol van nader kan beleef – van skeer- en produksiedemonstrasies tot stalletjies, gesprekke en praktiese landbou-ervarings. Ons praat met een van die organiseerders, Nelmarie Uys.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,450 clip(s)