Op Vrydae maak ons maalvleis van mites en fopnuus, en vandeesweek het sosiale media gewemel van vals berigte oor ’n R250-beloning vir die aanmelding van ongedokumenteerde migrante. Nee, dis eenvoudig nie waar nie. Jy kan nie geld verdien om buitelanders aan te meld of vas te trek nie. Die departement van binnelandse sake en ander owerhede het steeds hulle hande vol met mense wat dié boodskappe op sosiale media en WhatsApp versprei. Ons praat hieroor met Gert van der Westhuizen, die politieke redakteur van Netwerk24.

Wol, winter en ’n Karoo-storie
08:13

StroomAf 3 Julie 2026
03:56

Historiese Almanak: ’n Jood en ’n Pool in die 2WO
03:10