Op en WakkerOp en Wakker

Hoe ver was Iran werklik met kernbom?

View descriptionShare
In een van sy vele uitsprake oor die Iranse regime het die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê Iran was 'n paar weke weg om sy eerste kernbom te voltooi. Talle ontleders krap kop oor hierdie stelling, en trek Trump se uitspraak in twyfel. Hoe ver is Iran van 'n atoombom gewees, en is 'n kernbom in die hande van die die ajatolla-regime gevaarliker as in die hande van Israel? Wat van ander lande in die Persiese Golf-streek? Ons praat met een van die voorste kenners van kernwapens en politiek, professor Jo-Ansie van Wyk, verbonde aan Unisa.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,856 clip(s)