Op en WakkerOp en Wakker

Hoe sal die Vierde Nywerheidsrewolusie ons lewe verander?

View descriptionShare
Die Vierde Nywerheidsrewolusie is ’n gonswoord, maar op watter vlak sal dit ons lewe verander? Dalk leef ons reeds saam met die simptome daarvan alhoewel ons nog onbewus is. ’n Onlangse projek deur Pieter de Villiers, Lizette de Villiers en Jan Niemand het navorsing oor die rewolusie op verskeie vlakke gedoen, onder meer politiek, etiek en godsdiens van die toekoms, wêreldwye en plaaslike risiko’s, weersomstandighede en toekomstige besigheid om ’n paar te noem. Jan Niemand, die stigter van Rescript Consulting sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,915 clip(s)