In die kollig 2 – 6 November 2026

 
As jy nog nie planne vir die naweek gemaak het nie, is dit dalk tyd om jou dagboek nader te trek. Daar is hierdie naweek heelwat aan die gang in Suid-Afrika se vermaakwêreld, van groot musiekfeeste en internasionale kunstenaars tot Afrikaanse teater, komedie en kos en wyn.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links