Regter Piet Koen van die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het self erken sy teenwoordigheid in Jacob Zuma se wapentransaksie-verhoor kan dalk lei tot ‘n persepsie van vooroordeel teen die oudpresident. Die strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis sluit by ons aan om te verduidelik hoe die onttrekking van die regter dalk die saak kan beïnvloed.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

StroomAf 20 Maart 2026
03:45

Staat sê genoeg brandstof, maar vulstasies staan droog
04:38