Historiese Almanak: Sjah van Iran se patrytjie

View descriptionShare
 
12 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor ’n fees wat so uitspattig was dat dit wêreldwyd opslae gemaak het. Dit was in 1971 toe die Sjah van Iran die wêreld se elite vir ’n glansgeleentheid uitgenooi het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,995 clip(s)