Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak: Herman Klijnveld

View descriptionShare
 
22 Junie 2026: Albé Grobbelaar vertel die dramatiese verhaal van Herman Klijnveld, 'n Volksraadslid in die Oranje Vrystaat, wat valslik daarvan beskuldig is dat dit deur sy toedoen was dat die geliefde pres. Jan Brand amper as staatspresident bedank het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,370 clip(s)