Op en WakkerOp en Wakker

ATKV Crescendo vier 52 jaar met goue vrouestemme in Afrikaans

View descriptionShare
 
Vir 52 jaar al maak die ATKV talentvolle sangers se drome waar deur die Crescendo-sangkompetisie. Op 4 Julie word daar 'n baie spesiale galakonsert in Stellenbosch gehou. ATKV CRESCENDO GOUD: DIVAS VAN AFRIKAANS vier goue vrouestemme in Afrikaans, onder andere Karin Hougaard, Anna Davel, Stephanie Baartman, Ilse Klink en Andriëtte Norman. Ons gesels hieroor met een van Crescendo se suksesverhale, Karin Hougaard.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,370 clip(s)