Historiese Almanak: Guillaume Chenu de Chalezac

View descriptionShare
 
19 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor 'n ouerlose Franse seuntjie wat 350 jaar gelede 'n jaar lank by 'n Xhosa-stam in die Oos-Kaap gewoon het, voordat hy uiteindelik na Europa teruggekeer het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 8,039 clip(s)