Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak 8 April 2026

View descriptionShare
Albé Grobbelaar praat oor Gerrie Coetzee. Hy deel sy herinneringe aan dié swaargewig-boksheld se tweede groot geveg van 1979, die stryd op Loftus Versveld teen John Tate, wat Albé destyds self, gewapen met 'n sakkie spesiale lemoene, bygewoon het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,906 clip(s)