Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak 28 April 2026

View descriptionShare
 
Bennie Osler, ’n Springboklosskakel van die 1920’s en 1930’s, word as ’n rugbygenie beskryf. Suid-Afrika het immers nóóit ’n toetsreeks verloor terwyl hy die losskakel was nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,023 clip(s)