Op en WakkerOp en Wakker

Flip Buys skuif uit uitvoerende rol ná 29 jaar by Solidariteit

View descriptionShare
 
Ná 29 jaar skuif Flip Buys uit die toppos by Solidariteit, die vakbond waar hy in 1997 as 34-jarige hoofsekretaris ingeval het. Sedertdien het hy ’n dubbele rol beklee as uitvoerende hoof én voorsitter van die Solidariteit-beweging. Nou word daardie rolle geskei. Dirk Hermann neem oor as uitvoerende hoof van Solidariteit, terwyl Buys voortaan op sy voorsittersrol sal fokus. Ons praat met hom oor die pad vorentoe.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,023 clip(s)