Op en WakkerOp en Wakker

Duisende vetplante weekliks gestroop

View descriptionShare
Tussen 3 000 en 70 000 vetplante word weekliks in die Noord-Kaap in die Karoo, Boesmanland en Richtersveld gesteel – en dis net die gevalle waarvan die owerhede bewus is. Volgens Voice of America het vetplantstropery die afgelope drie jaar dramaties toegneem, meestal vir die Chinese mark. Dr. Carina Becker du Toit is ’n plantkundige, en sy sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,921 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,924 clip(s)