Op en WakkerOp en Wakker

Dogter van 7 Oktober-slagoffer vertel

View descriptionShare
Terwyl sy in die hospitaal was ná die geboorte van haar dogter, het Hamas op 7 Oktober 2023 vir Israel aangeval. Liora Ben Tsur se ma, wat op Wepener in die Vrystaat op 'n plaas grootgeword het, was egter op die Ein HaShlosha-kibboets, naby aan die Gasa-grens. Liora sluit by ons aan om haar herinneringe aan daardie dag te deel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,801 clip(s)