Op en WakkerOp en Wakker

Die rol van parlemente in demokrasie

View descriptionShare
Dis vandag International Day of Parliamentarism waartydens die aandag gevestig word op die rol van ‘n parlement in ‘n demokrasie. Suid-Afrika se parlement het ‘n ryk geskiedenis, maar funksioneer dit nog goed en vervul hy die rol waarvoor ons die LP’s elke vyf jaar Kaapstad toe stuur? Hoe kan ons seker wees hulle doen wat hulle moet, en of hulle dit goed doen? Coetzee Bester van die FW de Klerk-stigting sluit by ons aan om oor parlemente te praat.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,808 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,811 clip(s)