Op en WakkerOp en Wakker

Die RNE en Binnelandse Sake

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,809 clip(s)
Loading playlist
Terwyl die Minister van Binnelandse Sake, die DA se dr. Leon Schreiber, groot treë vorentoe gee om sy departement op 'n vernuwingspad te plaas, lyk sy toekoms as minister, asook sy DA-kollegas in die kabinet, onseker. Schreiber het onlangs nuwe ooreenkomste bereik om die oorbekende lang rye by Binnelandse Sake te verkort. Sedert Februarie, toe die eerste begroting nié ter tafel gelê kon word nie, is die verhouding tussen die DA en sy RNE-venoot, die ANC, op ’n mespunt, en die toekoms van die RNE onseker.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)