Op en WakkerOp en Wakker

Die regering se kernkragplanne

View descriptionShare
Die Nasionale Kernreguleerder het Eskom die groenlig gegee om eenheid een van die Koebergkragstasie vir nog 20 jaar, tot 21 Julie 2044, te bedryf. Groepe wat teen kernkrag gekant is, maak reeds gereed om dié besluit in die hof uit te daag. Suid-Afrika het meer as 'n 110 dae laas beurtkrag gehad, en minister Kgosientso Ramokgopa het aangekondig dat planne vir 'n nuwe kernkragstasie ver gevorderd is. Dit sal glo sowat 2500 Megawatt opwek. Ons praat hieroor met Hügo Krüger, 'n siviele kerningenieur en energiekenner.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,568 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,571 clip(s)