Op en WakkerOp en Wakker

Die belangrikheid van ’n baba se eerste 1 000 dae

View descriptionShare
In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam tot 50 000 babasterftes per jaar in Suid-Afrika verhoed kan word deur mediese ingryping. Ons het onlangs gehoor hoe ma's in die Oos-Kaap eerder hulle kinders om die lewe bring, as om te sien hoe hulle van honger sterf. Suid-Afrika se babasterftes is 33,6 per 1 000 geboortes. Die Mother and Child Academic Hospital-stigting, Macah, wil al hierdie uitdagings pak. Een van hulle inisiatiewe is die eerste-1000-daeinisiatief. Ons praat hieroor met professor André Venter, 'n neuro-ontwikkelingspediater en een van die stigters van die Macah-stigting.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)