In ons weeklikse gesprek oor die Anglo-Boereoorlog, praat ons oor die slag van Spioenkop, een van die bekendste veldslae van die oorlog. Spioenkop is in die noorde van KwaZulu-Natal geleë. Oudergewoonte sluit die historikus professor Fransjohan Pretorius by ons aan.