Op en WakkerOp en Wakker

Dawie Roodt klim weer Kilimanjaro

View descriptionShare
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, begin Saterdag met sy tweede ekspedisie na Afrika se hoogste berg, Kilimanjaro. Dié keer gaan hy nie net die hoogste piek van die berg probeer bereik nie, hy gaan daarna met ’n fiets afry… al die pad tot by die see. Ons gesels met hom oor sy dapper plan, en die fisiese en geestelike krag wat dit verg.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,845 clip(s)