Op en WakkerOp en Wakker

Creecy se wildsplanne

View descriptionShare

Die minister van omgewingsake, bousbou en vissery, Barbara Creecy, se plan om die wildbedryf in Suid-Afrika te hervorm, het wye reaksie ontlok. Benewens die plan om van leeus in aanhouding ontslae te raak, wil Creecy ook die gebruik en uitvoer van wildsvleis bevorder, en miljoene ekstra hektaar grond vir wildlewe beskikbaar maak. Ons praat hieroor met Richard York, bestuurshoof van Wildbedryf Suid-Afrika.

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,943 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,946 clip(s)