Op en WakkerOp en Wakker

Die AWS, die Taalkommissie en SA Akademie

View descriptionShare
Om 'n taal formeel as 'n skryftaal te kodifiseer, is 'n komplekse proses wat nou verweef is met die politieke en sosiale leefwêreld van die taal se sprekers. Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is al meer as 'n eeu met hierdie werk besig, en bied tans 'n lesingreeks daaroor aan. Ons praat hieroor met die voorsitter van die Taalkommissie, Suléne Pilon.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,026 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 3,029 clip(s)