Op en WakkerOp en Wakker

Impak van tegnologie op debat en denke

View descriptionShare
Tegnologie se rol in die toekoms van demokrasie en onderwys in Suid-Afrika en die wêreld, kan vergelyk word met die reuse omwenteling wat die boekdrukkuns in die 15de eeu meegebring het. Wat was en is die impak van die koms van TV, maar meer nog, die koms van die internet en die opkoms van sosiale media en ander tegnologiese ontwikkeling op debat, die demokrasie, geletterheid en denke? Ons praat hieroor met professor Johann Rossouw, hoof van die departement filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,085 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,088 clip(s)