Op en WakkerOp en Wakker

Anglo American: Eens 'n SA én wêreldreus

View descriptionShare
Die Oppenheimers se Anglo American, wat moontlik deur BHP oorgeneem, of gekoop gaan word, was een van die magtigste maatskappye - nie net in Suid-Afrika nie, maar in die wêreld. Ernest Oppenheimer, 'n Duitse Jood, het Anglo byna 110 jaar gelede gestig. Op sy hoogtepunt, het Anglo 'n derde van die wêreld se goud geproduseer, en 80% van die wêreld se diamante. Ons praat hieroor met Pieter du Toit, assistent-redakteur van News24.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,026 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 3,029 clip(s)