Op en WakkerOp en Wakker

Covid-inperking: 5 jaar later – Deel 2

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,809 clip(s)
Loading playlist
Vandag is dit reeds vyf jaar gelede dat die Covid-19-inperking in werking getree het. Die aanvanklike tydperk van die inperking was 21 dae, maar destyds het Rapport gewaarsku dit kan veel langer aanhou, en uiteindelik was ons vryhede langer as twee jaar ingeperk. Destyds, met die uitbraak van die pandemie, was medici wêreldwyd onseker oor wat die virus behels, en was daar aanvanklik ondersteuning vir die inperkings en die ramptoestand. Later het mense se geduld al minder geraak met sommige van die drakoniese maatreëls. Dr. Angelique Coetzee was tydens die pandemie die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereninging, en op die minister van gesondheid se advieskomitee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)