Op en WakkerOp en Wakker

Brian Wilson: 1942 – 2025

View descriptionShare
Een van die grootste geeste in ligte musiek, The Beach Boys se Brian Wilson, is in die ouderom van 82 oorlede, net meer as 'n week voor sy 83ste verjaardag. Wilson is onder andere deur Bob Dylan en Elton John geprys as 'n musikale genie en 'n baanbreker. Talle musiekkenners meen sy melodieë het bedrieglik eenvoudig geklink, terwyl dit inderwaarheid kompleks was. The Beach Boys het meer as 'n 100 miljoen albums verkoop. Om met ons oor Brian Wilson te gesels, sluit RSG se Derrich Gardener by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    5,341 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 5,341 clip(s)