Op en WakkerOp en Wakker

Boek oor Deveney Nel-moord

View descriptionShare
Die pragtige Overbergse dorp, Caledon, is geruk ná die moord op die jong Deveney Nel in Augustus verlede jaar. Die meisie se liggaam is in 'n stoorkamer op die skoolterrein gekry. Deveney se vermeende moordenaar het na bewering 'n paar jaar gelede ook 'n meisie verkrag. Hy was ten tyde van die moord op Deveney, minderjarig. Die skrywer en Rapport-joernalis, Julian Jansen, se boek, DIE MOORD OP DEVENEY NEL, het pas verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,771 clip(s)