Op en WakkerOp en Wakker

Binnelanders vier 20 jaar

View descriptionShare
Die kykNET-sepie, Binnelanders, vier vanjaar sy 20ste bestaansjaar. Talle karakters het gekom en gegaan en weer gekom, terwyl ander karakters byna die volle 20 jaar in die sepie speel - dink maar aan At Koster, gespeel deur Hans Strydom. Om 'n bietjie terug te kyk, maar ook vorentoe, sluit die vervaardiger van Binnelanders, Human Stark, en Roberto Kyle, wat die rol van dr. Joe Olivier speel, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,744 clip(s)