Op en WakkerOp en Wakker

BELA-wet voor laaste hekkie?

View descriptionShare
Die omstrede wysigingswette op basiese onderwys word vandag waarskynlik vir die laaste keer by 'n kommiteesitting van die Nasionale Raad van Provinsies bespreek. Die tyd loop vir die parlement uit voor die verkiesing op 29 Mei. Ons praat hieroor met dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van Fedsas.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,943 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,946 clip(s)