Op en WakkerOp en Wakker

Bakgat-beskuit: Byna R500 000 se pryse te wen

View descriptionShare
September is Erfenismaand, en RSG en Virseker skop af met 'n watertand-veldtog en kompetisie met die naam, Bakgat! Dis is ’n bakkompetisie, en ons gaan die beste beskuit in die land beloon met pryse ter waarde van byna 'n halfmiljoen rand! So as jy van beskuitbak hou, of nog altyd 'n baksel beskuit wóú bak... nou is die tyd. Om ons meer van Bakgat te vertel, sluit Amoré Swanepoel, RSG se bemarkingsbestuurder, Masterchef SA Seisoen 4 se naaswenner, Andriëtte de la Harpe wat die wenner se mentor sal wees, en die bemarkingshoof van Virseker, Johanni Jennings, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)