Op en WakkerOp en Wakker

Gradeplegtighede: Wanneer skuld ’n oomblik van trots oorskadu

View descriptionShare
 

’n Gradeplegtigheid is van die mooiste oomblikke op die kalender van enige universiteit – daardie seldsame dag wanneer jare se opoffering sigbaar word in ’n toga en applous. Tog skuil daar agter die glimlagte dikwels ’n stiller verhaal wat nie op die verhoog vertel word nie.  Dis studente wat hulle kwalifikasie voltooi het, maar weens studieskuld steeds nie die sertifikaat kan vashou nie. Ons praat hieroor met prof. Jean Greyling, hoof van die departement rekenaarwetenskappe by Nelson Mandela-universiteit.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,079 clip(s)