Op en WakkerOp en Wakker

ATKV-skryfskool van die baan

View descriptionShare
Die ATKV-skryfskool het op 1 Januarie 1990 by die destydse PU vir CHO tot stand gekom. Die skrywer en akademikus, Hans du Plessis, was die eerste direkteur van die skool. Die sukses van die eerste slypskole daarvan het die universiteit en die ATKV daarvan oortuig dat daar weer sulke kursusse aangebied moet word, en dit word toe ‘n jaarlikse instelling by die PUK. Van die begin af is gevestigde Suid-Afrikaanse skrywers as aanbieders betrek. Ook die grootste Afrikaanse uitgewers was van die begin af betrokke. Nou blyk dit die einde is in sig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)