Op en WakkerOp en Wakker

AgriSA praat oor klimaat, bek-en-klouseer

View descriptionShare
 
AgriSA se Atlas-kongres is Woensdag in Pretoria gehou. Dit is deur meer as 800 rolspelers in die landbousektor bygewoon. Landbou het 'n baie uitdagende tyd agter die rug met Amerikaanse tariewe, weersomstandighede en bek-en-klouseer. Ons praat met die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotzé.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,934 clip(s)