'n Nuwe Covid-variant, Cicada, het wêreldwyd kop uitgesteek, en daar word dikwels vreemde simptome waargeneem. Ook hier in Suid-Afrika het mense siek geword. Ons praat hieroor met dr. Angelique Coetzee, 'n mediese dokter en adviseur van die Solidariteit Doktersnetwerk.