Vier mans van Pretoria het 'n merkwaardige kus-tot-kus-reis rondom die Suid-Afrikaanse kuslyn op jetski's voltooi om bewusmaking te skep vir boere se geestesgesondheid en welstand.
Op en Wakker
6,934 clip(s)
Nuwe Covid-variant: Cicada
08:17
Hofaansoek oor bystanddood
10:29
Historiese Almanak 13 April 2026
03:32