Op en WakkerOp en Wakker

Afrika se toekoms hang af van etiese leierskap

View descriptionShare
Afrika se toekoms hang af van leiers wat eties én visiegedrewe optree. Tegnologie soos kunsmatige intelligensie, blokketting en groot data kan net waarde toevoeg as dit gebalanseer word met integriteit en geregtigheid. Prof. Linda du Plessis, senior adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit, sê universiteite en openbare instellings speel ’n sleutelrol om innovasie te gebruik om gelykheid, akademiese vryheid en inklusiwiteit te bevorder.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,674 clip(s)