Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 28 Desember 2025

View descriptionShare
Johan van Lill kyk saam met Juane van der Merwe-Mocke, adjunk-uitvoerende hoof van FEDSAS, en Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, terug na die onderwysjaar van 2025. In ’n jaar gekenmerk deur druk, verandering en voortdurende aanpassing, reflekteer die gesprek op wat werklik gewerk het in skole en klaskamers, wat minder suksesvol was en watter oomblikke van insig en hoop uitgestaan het. Die fokus val op lesse wat ons nie kan ignoreer nie, en hoe 2025 onderwys se koers help herdefinieer het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 675 clip(s)