Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 27 April 2025

View descriptionShare

Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor hoe skole en ouers kinders se sosiale ontwikkeling in die digitale era kan ondersteun. Hulle praat oor wat virtuele vriendskappe behels, hoekom dit belangrik is om hierdie soort verhoudings ernstig op te neem ,en hoe aanlyninteraksie nie net sosiale vaardighede beïnvloed nie, maar ook die emosionele ontwikkeling van leerders.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 683 clip(s)