Johan van Lill die nuwe onderwysjaar af saam met prof. Jannie le Roux, ‘n inspirasiespreker en akademikus in menslike hulpbronbestuur. In ’n tyd van druk, onsekerheid en vinnige verandering, fokus die gesprek op hoe onderwysers 2026 doelbewus kan binnegaan met vyf rigtinggewende waardes: om intensioneel te leef, met integriteit op te tree, inklusief te wees, innoverend te dink en inspirerend teenwoordig te bly. Die gesprek wys hoe klein, menslike keuses in klaskamers en skole ’n groter kultuur van hoop en moontlikheid kan skep.

Ons en die onderwys 1 Maart 2026
19:04

Ons en die onderwys 22 Februarie 2026
19:55

Ons en die onderwys 15 Februarie 2026
21:12