Kompas: Wat is op 2027 se kultuurspyskaart?

 
17 November 2026: Wat is op die kultuurspyskaart vir jongmense in 2027? Mercia Eksteen, kommunikasiebestuurder van die ATKV, gesels oor watter ATKV-insisiatiewe jongmense se honger vir die kunste en kultuur kan stil.

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 

Social links