Kompas: Grootste foute met werksaansoeke

 
12 November 2026: Suzette van Rooyen, praktykbestuurder van ’n onkologiepraktyk, gee praktiese raad oor CV's, werksaansoeke en werksonderhoude om jong werksoekers se kanse op sukses te verbeter, nadat sy onlangs deur honderde aansoeke moes werk.

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 

Social links