



Kompas: Twee teaterstukke wat jou laat dink
30 September 2026: Teater het die vermoë om ons stil te maak, wakker te skud en soms selfs ongemaklik naby aan die waarheid te bring. Dit vat stories wat ons dink ons ken — stories oor identiteit, pyn, gemeenskap, geweld, trauma en oorlewing — en sit dit reg voor ons neer, onder die ligte van ’n ve…

Kompas: Hersiening - Engels Eerste Addisionele Taal
29 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 1 en 2.

Kompas: Gemeenskapsonderwys- en -opleidingskolleges
28 September 2026: Wat is ‘n gemeenskapsonderwys- en -opleidingskollege? Wat kan dit aan jongmense bied?

Kompas: Skuld, skaamte en pyn
25 September 2026: Wat behels die emosies, skuld, skaamte en pyn, en hoe kan jy dit oorwin? Ek is nie my grootste fout nie; ek is nie iemand anders se opinie nie; ek is nie my verlede nie. Ek is ook nie my huidige pyn of die goed wat ek beleef nie. Net omdat jy gevoelens van skuld, skaamte en pyn b…

Kompas: Gedragskode vir kandidate en kiesers
24 September 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek die gedragskode vir kandidate en kiesers.

Kompas: Wat is erfenis?
23 September 2026: Op 24 September vier Suid-Afrika Erfenisdag. Dis 'n dag waarop ons stilstaan by die ryk tapisserie van kulture, tradisies en stories wat die land so uniek maak. Maar wat beteken erfenis werklik? Is dit net oor die verlede, of vorm dit ook wie ons vandag is en wie ons môre sal wee…

Kompas: Hersiening - Wiskunde Vraestel 2
22 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Wiskunde se twede vraestel.

Kompas: Werk vir die staatsdiens
21 September 2026: Het jy al oorweeg om by die staatsdiens aansoek te doen vir werk? Hoe kan jy daar aansoek doen, en watter werk is beskikbaar?

Kompas: Nick Hamman oor sosiale media
18 September 2026: Is alles van sosiale media sleg, of is daar ‘n positiewe kant? Barrie Ferreira praat met 5FM-omroeper, Nick Hamman, om te hoor wat hy dink.

Kompas: Skoolfokus - Laer Volkskool Heidelberg
17 September 2026: Hazel Janse van Rensburg het by Laer Volkskool in Heidelberg gaan inloer om te hoor wat hulle uniek maak, en om meer oor hulle eie toepassing uit te vind.