

Kompas: Dis belangrik om as kieser te registreer
30 Julie 2026: Ons kyk verder na die belangrikheid daarvan om as kieser te registreer.

Kompas: Eenvoudige testikulêre ondersoek kan groot verskil maak
29 Julie 2026: Torsten Koehler, ’n testikulêre kanker-oorlewende, is die stigter van Love Your Nuts, ’n organisasie wat mense op ’n toeganklike manier oor kanker bewus maak. Hy herinner ons dat ’n eenvoudige maandelikse ondersoek — en die moed om dokter toe te gaan as iets verander — ’n groot versk…

Kompas: Skrywer Anmari do Carmo
28 Julie 2026: Die skrywer, Anmari do Carmo, vertel waar die inspirasie vir haar derde boek vandaan gekom het, hoe haar skryfproses lyk, en watter boodskap sy aan jongmense wil oordra.

Kompas: Doen bestyds aansoek vir naskoolse onderrig
27 Julie 2026: Om vroeg aansoek te doen vir naskoolse onderrig is noodsaaklik om teleurstelling te vermy. Barrie Ferreira vind uit waarom dit belangrik is om aansoek te doen voor dit te laat is.

Kompas: Jongmense en skaak
24 Julie 2026: Is skaak ‘n irrelevante speletjie, of het dit nog plek in jongmense se lewe? Barrie Ferreira het gaan uitvind in die week waarin ons Wêreld Skaakdag vier.

Kompas: Registreer as kieser
23 Julie 2026: Ons kyk na die belangrikheid daarvan om as kieser te registreer.

Kompas: Dis nie te laat om jou drome te jaag nie
22 Julie 2026: Enrico de Bruin se storie laat jou besef dis nooit te laat om jou drome na te jaag nie. Dié inhoudskepper op sosiale media het die klaskamer verruil vir die gange van ‘n hospitaal. Ons hoor wat die beweegrede agter dié besluit was.

Kompas: Pronk Podium-tienertoneel
21 Julie 2026: Pronk Podium het tien jaar gelede as ‘n tienertoneelprogram begin, en spog vandag met vyf verskillende afdelings. David Brink en Nadia Beukes gesels oor Pronk Podium se eindronde in September, deel wenke uit ‘n beoordelaar se perspektief, en vier tienertoneel en -kuns in al sy glorie.

Kompas: Digitale vaardighede in die werksplek
20 Julie 2026: Digitale vaardighede is ‘n noodsaaklike deel van die moderne werksplek. Barrie Ferreira vind uit watter vaardighede werkgewers soek.

Kompas: B IS VIR BOELIE-projek
17 Julie 2026: Boeliegedrag bly ‘n baie groot probleem in Suid-Afrikaanse skole. Hoe gaan ‘n mens te werke om dit aan te pak? Barrie Ferreira vind meer uit oor die B IS VIR BOELIE-projek wat hierdie probleem probeer bekamp.