Kompas: Mya in Wild Land

 
26 November 2026: Mya, die jong meisie agter die sosiale media-bladsye, Mya in Wild Land, word letterlik tussen wilde diere groot. Met twee ouers wat veldgidse is, is die bosveld deel van haar se alledaagse lewe. Sy deel haar liefde vir die natuur, en leer ons om met ander oë daarna te kyk.

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 

Social links