Kompas: Hoërskool Ben Vorster se presteerders

 
13 November 2026: Ons maak ‘n draai by Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen om met ‘n danser en ‘n redenaar te gesels. Hulle het onlangs baie goed in kompetisies gepresteer.

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 

Social links