Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Winterhoop 2026 (Deel 4)

View descriptionShare
 
Elke jaar span Winterhoop en RSG-luisteraars kragte saam om kwesbare mense in ons gemeenskappe te help. Die doel van Winterhoop is om gemeenskappe in nood dwarsoor die land op ‘n verantwoordelike manier te ondersteun tydens die koudste maande van die jaar. Winterhoop samel nie-bederfbare voedsel, warm klere en komberse in by ongeveer 140 versamelpunte regoor die land. Van hier word dit in die plaaslike gemeenskap na die mees weerloses versprei. Die hoof van Durban Middestad Bediening en His Hands Ministries, dr. Hennie Combrink, vertel van His Hands se betrokkenheid by Winterhoop.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,204 clip(s)