Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter: Jo Black (Deel 2)

View descriptionShare
 
Met Vadersdag agter die rug, vier ons die manne wat ons gevorm, gelei en liefgehad het, soms met groot woorde, maar dikwels deur klein, alledaagse dade. Jo Black is een van Afrikaans se geliefdste kunstenaars. Sy musiek raak mense se harte, maar agter die verhoog is hy ook ’n pa wat die vreugdes, uitdagings en verantwoordelikhede van vaderskap eerstehands beleef.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,204 clip(s)